Wegbreekgeleenthede vir Paartjies 

MEI 2018 & JUNIE 2018


1 nag : Standaard Koningskamer : R650 (bed&ontbyt)

Romantiese atmosfeer : R250
Op aankoms : Potpourie, kersies om die bad, champagne & ys

Bly so bietjie langer :
2de nag : bly tweede nag teen R600 (bed&ontbyt)

Addisioneel ekstras vir 1 nag wegbreekgaste :

Picnic in die kamer: vanaf R190 (snacks only : chips/biscuits/dips/sweets
(R350 :1 gang picnic (kaas platter, biscuits dips en soetigheid)
tot 3 gang picnic R500) per paartjie bv Frikadelle, hoenderboudjies, pasteitjies, groente en vrugte sosaties en nagereg happies
Sagte kussings, kombers, mandjie vol bederfpeuselkos is in die prys ingesluit (drankies uitgesluit)

Kersligete : R275 per paartjie
Boerekos en geregte soos Ouma dit sou maak  & Jirrrlike nagereg

Byvoorbeeld : Kerrie & Rys,  Macaroni Kaas,  Lasagne,  Potjiekos,  Melkkos en gevulde pannekoek & sop (drankies uitgesluit)
Addisionele ekstras vir paartjies wat 2 nagte bly:

Boma kampvuur braai
Bring jul eie charcoal, vleis ens
Ons verskaf ‘n mandjie, tafel, stoele, borde, eetgerei en braai gereedskap teen slegs R55

Perdry “Outride” per paartjie: 1 of 2 ure : Prys op versoek

KUNS : ART BY KEVIN : R800
PAINT YOUR PICTURE TOGETHER ON A CANVAS
& DECORATE YOUR HOME WITH YOUR MIXED TALENTS
3 hours of painting – all material and lesson if needed, included

Be gentle on yourself this winter :
Spa Skoonheids en ontspanningsbehandelings :

Vollyf massering : R500 per persoon (Dual)
Rug Nek Skouers : R380 per persoon (Dual)

You are beautiful : Make Over for Her : R2 300
All below treatments are included in the price & a light lunch

Manicure : wash, paint & massage
Pedicure : wash, scrub & massage
Facial : Botox without needles
Eye brow : Tint & shape
Lash : Tint
Hair : Full colour and treatment, cut, wash & blow

Boek die oggend in en berei voor soos ‘n prinses
Om jou Prins die aand te ontmoet en te verras met ‘n heerlike “Date Night” vir julle 2 alleen in ‘n stil, romantiese atmosfeer

Om die bespreking te maak
Stuur beide jul name
Datum van Datenight (boek in datum) (boek uit datum)
Stuur jul gunsteling kleur
Stuur ‘n lys van dieet voor/afkeure (vegan/diabeet /geen vark/neute allergie etc)

Sodra die deposito van 50% reflekteer in die bank en deposito strokie ontvang is, word die akmer reserveer

Alle besprekings is finaal en nie terug betaalbaar nie.

Slegs 4 kamers is beskikbaar om dit cozy, stil en privaat te hou

African Silhouette Guesthouse
First National Bank
Account No.: 62393033958
Branc Code : 250655
Branch Name : Northmead Square
Balans betaalbaar Kontant op aankoms

Hoop ons kan ook jul verhouding inkleur met warm bederf kleure die winter.

Liefde, Groete, Susan Valentine
083 297 4533
Watsapp gerus – ons stuur die ‘location’ vir jou datenight

Sien wat ander skryf na hulle “escape”:
Baie dankie vir ‘n wonderlike naweek dit was baie lekker
Dankie vir al die bederf en mag die Here julle net seen in die toekoms, Sal beslis weer kom Ocki en Jollie 26-29 April


African Silhouette is a perfect peaceful and romantic place to go to for a break and a romantic outing
Thank you, it was a good weekend.
The quality of service was spectacular. The meals that was served were tasty and served with care and detail.
The room was beautiful and the bed comfortable
Daniel & Marlene (Datenight end Maart 2018)

Facebook
Twitter
Pinterest